Kontak my



Almal het daai dae... daai dae wat jy wil kla oor als en oor almal - selfs al kla jy, laat dit jou nie beter voel nie. Nee, ek praat nie net van pms of constipation nie, want ons mans kry dit ook. As jy iets lees waarvan jy nie hou nie of as jy iets lees waarmee jy saamstem - laat weet my!
Wat is jou opinie, want jy hoef nie myne te deel nie...
Kom volg my op twitter, maak vriende op facebook, klets op Skype of stuur my 'n gmail.


http://www.twitter.com/rihankleyn
http://www.facebook.com/rihanfrancoiskleyn
Skype: rihankleyn
rihankleyn@gmail.com


Vrede!